Surveyor 5 was die vyfde onbemande ruimtetuig van die Amerikaanse Surveyor-program wat gestuur is om die oppervlakte van die Maan te verken. Surveyor 5 het in 1967 op Mare Tranquillitatis geland en het altesaam 19 118 foto's na die aarde teruggestuur. [1]